Orange...More Than Just a Colour

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Orange...More Than Just a Colour is 'n oulike, moderne selfsorgvakansiehuis met 2 verdiepings in die hartjie van die Marloth Park Bewarea nie ver van die Krokodilrivier af nie.

Die huis is ideaal vir 'n groep vriende of gesinne en het slaapplek vir 7 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis.

Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en dubbelwasbakke. Die ander 2 slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde kamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Al die slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die TV-sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv. 'n Pooltafel is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike veranda met 'n swembad en 'n groot tafel om om te ontspan. 'n Gasbraai en 'n houtvuurkaggel met stoele is beskikbaar. Potjies is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Orange...More Than Just a Colour sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Orange...More Than Just A Colour gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 7)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]