Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orangerie Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillel-laan 4, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Orangerie Guest House is in die lowerryke, luukse woonbuurt Northcliff in Johannesburg geleë. Dit is met natuurlike, plaaslike klip gebou.

Orangerie is ideaal vir sakereisigers. Die hektoegangstelsel laat gaste toe om enige tyd wat hulle pas in- en uit te klok sonder om vir personeel te wag. Daar is 9 ruim ateljeewoonstelle en 2 suites. Die eenhede is modern ingerig met 'n rits verblyfopsies - selfsorg- of B&B-verblyf op versoek. Al die eenhede het groot vensters en balkonne met uitsigte oor Sandton, Rosebank en die Johannesburgse middestad.

Elke ateljeewoonstel het 'n kombuisie, ekstra lang koningingrootte-bed, rusbank, klein etenstafel en 'n en suite-badkamer. Daar is 4 ateljeewoonstelle vir 2 gaste en 2 ateljeewoonstelle vir 'n gesin van 3 of 4. Al die ateljeewoonstelle het lugversorging, Netflix en WiFi. Die badkamers het baddens en storte behalwe vir die 2 tuin-ateljeewoonstelle wat net storte het. Die 2 suites beskik oor 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n volledige kombuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n tweeplaatstoofplaat en 'n konveksie-mikrogolfoond.

Die gastehuis het 'n 3 m hoë heining met 'n elektriese hek en gratis parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Orangerie Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hillel-laan 4, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng
  • Gaste dink Orangerie Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillel-laan 4, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YjVhZjg1LTFjNTYtNDM2Zi1iZDgwLTE2Y2ZhZmVmN2U5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 4 Hillel Avenue Northcliff 2118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145801557042 27.976090669975