Orca House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Orca House is op Klein Slangkop Privaat Landgoed in die kusdorpie, Kommetjie, geleë. Die landgoed is stapafstand van die strand af.

Dié smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n opwaskamer. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-bad en toegang tot die dek met uitsigte oor Chapman's Peak. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yksas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, broodrooster, stoof, oond, ketel, koffiemasjien en ander kombuistoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, verhitte swembad, kaggel en gratis WiFi in.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, skuba-duik, visvang, verfbal, voetslaan en bergfietsry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Orca House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Orca House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 185 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za