Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Cottage

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 19 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Orchard Cottage is 'n pragtige, grasdak-selfsorgeenheid in McGregor. Die kothuisie kan tot 4 gaste huisves en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n klein oopplan-leefarea en -kombuis. McGregor word nie deur beurtkrag geraak nie en gaste hoef dus nie daaroor te bekommer wanneer hulle na dié klein dorpie reis nie.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het 'n romantiese kaggel, 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is in elke area van die huis beskikbaar.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en handwasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en handwasbak.

Die tuin het privaat braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders met 'n swaai en sandput in die tuin langs die huis. Die park langs die huis is deel van Orchard Cottage se tuin en daar is 'n plonspoel wat in die somer gebruik kan word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n doodloopstraat aan die einde van 'n private pad.

Slaapplek

’n Bespreking by Orchard Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 79 resensies vir Orchard Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Jaar gelys 12

Ligging

  • Voortrekkerstraat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orchard Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MTk4YzQ0LTExMmMtNDhlNC1iMTFlLTIyZTJmYjEyNDgyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 7 Voortrekker street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943466752928 19.831416606903
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem