15% af Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Somerset-Wes Akkommodasie by Orchard Place | LekkeSlaap
+60
+60

Orchard Place

5 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vergenoegdstraat 27, Zandberg, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Orchard Place bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim woonstel vol lig met ’n uitsig op die Helderberge vanaf die balkon en vanuit die meeste van die leefareas. Orchard Place is op ’n residensiële erf geleë, wat met die eienaars gedeel word, in Zandberg, Somerset-Wes. Dit bied toegang tot winkelsentrum, wynplase, voetslaan- en bergfietsryroetes en die plaaslike gholfbaan. Die strand is slegs 7,7 km weg.

Die woonstel is volledig gemeubileer en het ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -leefarea. Daar is ’n hoofslaapkamer met ’n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, ’n tweede slaaparea met ’n dubbelbed en 'n derde slaapkamer met 'n stapelbed, geskik vir kinders, en 'n en suite-badkamer met ’n toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook ’n bababedjie indien nodig. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek, gemeenskaplike tuin en swembad-area. Daar is ook WiFi en sekere DStv-kanale.

Joga-klasse is beskikbaar in die ateljee wat aan die hoofhuis grens teen ’n addisionele koste. Ontbyt is beskikbaar op versoek vir sakereisigers teen ’n ekstra koste. Gaste kan ook reël dat hul bagasie afgelaai word indien nodig.

Slaapplek

’n Bespreking by Orchard Place sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Orchard Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Vergenoegdstraat 27, Zandberg, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orchard Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vergenoegdstraat 27, Zandberg, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATqL3iuCZwRg3tREUKidty4MtwdWKxh82WM4xbedEHcPXuHBWyp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 020  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 27 Vergenoegd Street Zandberg 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.048559959712 18.820415301133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za