Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchards Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D234, Camperdown, 3702, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Orchards Bed and Breakfast is net 4 kilometer vanaf Camperdown se middedorp. Dié gastehuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike, rustige wegbreekplek naby die dorp en op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Orchards Bed and Breakfast bestaan uit 7 eenhede wat uniek en smaakvol versier is. Elke eenheid het slaapplek vir 2 tot 4 mense en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en/of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n wasbak en toilet. Verder het elke eenheid lugversorging, gratis WiFi, 'n kombuisie met basiese toebehore, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt word op die stoep by die hoofgebou bedien en heerlike aandetes is beskikbaar teen ekstra kostes. Die gastehuis bied ook 'n kamer- en wasgoeddiens en daar is 'n gemeenskaplike swembadjie en braaigeriewe beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar, en daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel. Orchards Bed and Breakfast is net 17 km vanaf Natal se leeupark en 'n privaat wildreservaat. Die eiendom is net 13 kilometer vanaf Ashburton.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 9 resensies vir Orchards Bed and Breakfast
Netheid
3.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • D234, Camperdown, 3702, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Orchards Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D234, Camperdown, 3702, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhYjBhYjRmLWMwZTEtNDlhZS1iNTFmLWQwZWEwZDZmZjYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 D234 Camperdown 3702 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.736932123662 30.518684387062