Brackenridge Private Residential Estate Akkommodasie by Orchid House | LekkeSlaap
+7

Orchid House

Selfsorg
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brackenridge Landgoed 32, Orchid-vallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Orchid House is 'n selfsorg-vakansiehuis in die pragtige kusdorp Plettenbergbaai. Die huis is op 'n veilige natuurlandgoed met 24 uur-sekuriteit geleë en spog met see- en berguitsigte. Dit is in 'n stil hoekie van die landgoed geleë.

Daar is 4 en suite-slaapkamers wat saam slaapplek vir 8 gaste bied. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers is ruim en het pragtige uitsigte. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n eetarea en gerieflike sitarea met 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 2 vermaakareas binne, 'n balkon aan die see se kant en 'n dek aan die berg se kant. Verder is daar 'n onderdak-veranda langs die pragtige swembad waar jy die pragtige uitsig oor die oseaan en op die berg kan bewonder. Die dubbelverdiepinghuis is só gebou dat 2 gesinne kan deel, maar steeds individueel privaatheid kan hê.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Brackenridge Landgoed 32, Orchid-vallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brackenridge Landgoed 32, Orchid-vallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNGVmMjljLTIyNzItNDg1MS1iMmVlLTE1YTg0NTA3ZTFhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) 32 Brackenridge Estate Orchid Valley 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -34.069231 23.356111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za