Oribi Gorge Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Oribi Gorge Hotel is in 'n skilderagtige vallei naby die Oribi Gorge Natuurreservaat en bied B&B-verblyf aan gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of sakewegbreek.

Verblyf in Oribi Gorge Hotel beskik oor verskillende opsies, kamers of tente, en het elk 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n en suite-badkamer. Die luukse tente is ideaal vir glanskamp en het en suite-badkamers, tee- en koffiestasies, yskassies en lei na privaat dekke met sitplek.

'n Volledige plaasontbyt word in die restaurant in die hoofgebou bedien, en ander heerlike maaltye kan teen verskillende koste bestel word. Die hotel het 'n kroeg met 'n TV met sportkanale, 'n tuinkafee met 'n houtaangedrewe pizza-oond, 'n swembad, 'n kinderspeelplek met 'n mini-zipline, 'n speelkamer en bergfietse is te huur.

Daar is ook goed toegeruste konferensiegeriewe te huur, en spesiale geleenthede soos troues of spanbousessies kan ook gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Speletjieskamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oribi Gorge Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 440 R1 152 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za