Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oriebruggie Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tyrone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Oriebruggie Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christina Wilhelmina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christina Wilhelmina V
Gesin met klein kinders

Fresh from the farm.

Peaceful stay, friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Groot waardering vir jou boodskap. Word opreg uit ons hart waardeer

Oriebruggie Accommodation
Caroline T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for an overnight stop.

Clean, helpful, and welcoming. We had everything we needed, and the owner went out of their way to make sure we were comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josua C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename eindbestemming na 'n geseënde dag tussen die blomme.

Tyron gaan uit sy pad om die verblyf vir sy gaste aangenaam te maak. Kraakvars wit beddegoed. 'n Paar pluspunte is die elektriese kombers op die bed, lugversorger en 'n volledige DSTV pakket.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place.

The owner, Tyrone, has done a beautiful job as the owner. He has built and renovated everything himself. We were impressed and we wish Tyrone every success with Oriebruggie Accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie Brenda.
U resensie motiveer ons steeds net meer tot n beter diens

Oriebruggie Accommodation
Marieke S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doodstil en rustig. Gawe en behulpsame gasheer.

Ideale blyplek vir oorslaap op pad of vir blomme kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.

Vriendelike Oriebruggie groete

Oriebruggie Accommodation
Jacky W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good spot for a quick overnight stay while travelling.

Were received by Tyrone- friendly and helpful service. We were happy to have access to wifi even when there was loadshedding- a bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Thank you for your positive feedback, especially regarding our wi-fi.
Everything the best for our clients.

Oriebruggie Accommodation
Ilona J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagstop op ons reis deur die Kaap.

Ons was viendelik ontvang deur Tyrone. Kamers was skoon en het al die geriewe wat mens benodig. Beslis aantebeveel vir 'n oornag stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

Difficult place to find because the street numbers are not numerically correct.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.

Vriendelike Oriebruggie groete

Tyrone en Alfrida Hendricks

Oriebruggie Accommodation
Mindaleane W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mindaleane W
Gesin met tieners

Vriendelike diens, van die inklok tot uitklok.

Baie vriendelike diens, ons was 'n aand vroëer in die omgewing, het hulle geskakel en ons kon sonder moeite 'n ekstra aand by hulle inklok. Hulle is besig om 'n kothuis ook in te rig, ons is baie opgewonde om daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.

Vriendelike Oriebruggie-groete

Oriebruggie Accommodation
Daniel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was goed om by Oriebruggie te oornag.

Ons het dit daar geniet en sal my vriende en familie aanraai om daar te kom tuis gaan. Die mense daar was hulpvaardig en vriendelik. As die geleentheid weer daar gaan wees, sal ons weer van die webblad gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die aanbeveling aan ander gaste, dit word waardeer.
Almal is altyd welkom.

Oriebruggie Accommodation
Adri V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met vriende

Meer as tevrede.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het in dat Tyrone ekstra moeite gedoen het om ons te help met ons bagasie by kerk en boonop ons bakkie laat was wat by hom gebly het vir die tydperk tussen ons 2 besoeke aan die gastehuis. Hy gaan rerig die ekstra myl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met vriende

Puik diens.

Ons het vroeër aangekom as beplan en Tyrone het ons met ope arms verwelkom. Hy het ons afgelaai by kerk die volgende oggend waarvan ons vertrek het op Tankwa Camino en was baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie.
Dit is ons prioriteit om ons gaste nommer 1 te stel.
Altyd 'n plesier.

Oriebruggie Accommodation
Dorinda Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinda Z
Saam met vriende

Baie rustige atmosfeer. Vriendelike ontvangs en reguit uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Karoo Burn 2022 - doen dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Aangename en wonderlike mense wat jou sommer tuis in hul omgewing laat voel.Jul al 3 meer as welkom enige tyd vorentoe by Tyrone en Freda.

Oriebruggie Accommodation
Itanya C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itanya C
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Dit was lekker om jul familie in n veilige omgewing te kon akkommodeer.Sien metvolgende besoek

Oriebruggie Accommodation
Andre M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, basiese geriewe vir veilige oorslaap.

Klein bietjie aandag aan detail m.b.t die dekorasie items buite die kamers sal die verblyf ervaring verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir opbouende terugvoering sal self sover gaan om advies in te win tov dekorasies om toekomstige verblyf meer aangenaam te maak

Oriebruggie Accommodation
Cornelia J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, skoon, rustig, genoeg parkeerplek.

Ondersteun gerus hierdie plekkie sodat hulle kan groei. Sou graag 'n bedlampie aan beide kante van die bed wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie .Bedlampies was dadelik aangebring en dankie vir u pleidooi aan toekomstige gaste tov ondersteuning.

Oriebruggie Accommodation
Stanley D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley D
Enkelreisiger

Die ondervinding was goed, en sal beslis weer in die gastehuis bly.

Dit is 'n baie rustige omgewing en ek het het baie mooi ondervinding gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dank vir 'n positiewe terugvoering. Wees enige tyd weer welkom by Oriebruggie.
Tyrone en Alfrida

Oriebruggie Accommodation
Zandre W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre W
Saam met vriende

Oorslaap gedurende 'n lang reis.

Vriendelike diens, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.

Oriebruggie Accommodation
Ken L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was problematic finding the place as the street numbering is confusing.

The cottage is delightful and very neat and clean. All the facilities were there for a night over stay. The beds were comfortable and our hosts went out of their way to ensure we were comfortable and satisfied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Thank you for your positive feedback.

Oriebruggie Accommodation
Coenie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pynlik netjies en skoon! Die gasheer is duidelik vertroud met kliëntediens uit die hoogste rakke.

Rustige en veilige atmosfeer. Alles was daar soos adverteer. 'n MOET blyplek as mens deur Calvinia reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Dankie vir die pragtige kompliment en positiewe aanbeveling.
Altyd plesier om gaste tuis te laat voel.

Oriebruggie Accommodation
Kevin L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Very nice accommodation, clean, bright and weel furnished. Would definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Thank you very much. It was a pleasure having you as guests and we will keep on doing this the correct way.

Oriebruggie Accommodation
Martie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Netjies, goed ingerig, vriendelike verwelkoming, puik kliëntediens persoonlik aangepas.

Puik kliëntediens. Met die besef dat ons 'n pa en volwasse dogter is wat saam reis en gesinskamer bespreek het is 'n addisionele wooneenheid aangebied vir verdere privaatheid. Netjies en goed ingerig. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.Ons probeer altyd om die ekstra myl te stap vir ons kliente om dit vit hulle so gemaklik as moontlik te maak.

Oriebruggie Accommodation
Hester G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G
Saam met vriende

Skoon en netjies

Groot, gerieflik en netjies. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie. Dit was n plesier om u te huisves en ons dien dt met n passie om elke gas tuis te laat voel.

Oriebruggie Accommodation
Anneme S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneme S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjiese oornagverblyf.

Die eienaars was so gaaf om ons by die vulstasie aan die begin van Calvinia te ontvang en ons die weg te wys na Oriebruggie. Ons het nie nodig gehad om self te soek na die ligging nie. 'n Ruim, netjiese eenheid met alles wat nodig is vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie.
Dit is ons eerste prioriteit om ons gaste in n pynlik ,skoon en aangename omgewing te oornag

Oriebruggie Accommodation
Risa B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Risa B
Saam met vriende

Baie vriendelike diens, plekkie baie netjies en lekker warm - dit was ysige weer!

Ons het lekker gebraai - versoek braairooster voor die tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Oriebruggie plesier.
Braairoosters is beskikbaar op terrein op versoek.
Baie dankie

Oriebruggie Accommodation
Gerrida K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrida K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon, gerieflik en veilig.

Gemaklike bed. Alles wat nodig is. Skoon verblyf en waarde vir geld. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie, baie dankie.
As n begin besigheid in ons babaskoenee probeer ons net die beste vir ons gaste.
Waardeer die terugvoering, sien uit na u volgende verblyf.

Oriebruggie Accommodation
Carine P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en 'n netjiese plekkie! Lekker groot ook!

Die ontvangs is baie vriendelik, die plekkie is lekker groot en dit is baie netjies! Ek sal beslis weer daar oornag en sal dit ook aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie.
Ons is nuut in bedryf en probeer ons uiters bes om gaste gerieflik en tuis weg van hul eie geriewe te voel.
Welkom om weer te oornag

Oriebruggie Accommodation
Jan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Goeie selfsorg. Als beskikbaar wat jy nodig het. Baie netjies. Rustig en goeie nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Goeiedag.
Baie dankie vir u goeie terugvoering vir Oriebruggie en ons waardeer dit.
Ons sien uit na u volgende besoek.
Tyrone

Oriebruggie Accommodation
Willem C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Gerieflik naby alles in die dorp.

Hierdie tyd van die jaar is Calvinia 'n deurgangsroete en ek sal nie meer as twee nagte aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Meer as 2 nagte in die plattelandse rustige atmosfeer sonder geraas by Oriebruggie sal u net goed laat voel

Oriebruggie Accommodation
Clarens E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Clarens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Verblyf was lekker. Dit is net die omgewing wat nie so lekker is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustig en gerieflik.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie netjies en skoon en kan aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Baie dankie.
Die netheid en beste diens aan ons gaste, is ons prioriteit.
Oriebruggie dank

Oriebruggie Accommodation
Joe K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Ons is baie vriendelik ontvang en verseker van veiligheid! Die plek is baie netjies en alles was perfek! Baie dankie aan Tyron en Alfrida!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oriebruggie Accommodation se terugvoer

Voortdurend ons plesier en wil graag alle gaste vriendelik ontvang

Oriebruggie Accommodation
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 76, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5499c418a65723840693a73a1c4a6a5ebd41070da633b76c079934b77e803d882db3762243c2e8ddcca89eb62335833ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 76 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475674209896 19.77784292399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem