Kokstad Akkommodasie by Oriental Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Oriental Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 40, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oriental Guesthouse is in Kokstad geleë, tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Kokstad is omring deur pragtige bergreekse.

Verblyf beskik oor 8 eenhede met slaapplek vir 17 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-stort, yskassie, mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en WiFi.

Gaste kan voëlkyk en fietsry in die omgewing.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Oriental Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Strachanstraat 40, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oriental Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 40, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAarEfPC2qbn4GmVvMNkB6s9WKKiKQC9WlPahCInJhL6bdcp8ht7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 40 Strachan Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.539821177311 29.416113300594
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za