Ortus Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ortus Gastehuis is ’n selfsorghuis op ’n plaas langs die R555, sowat 15 km vanaf Roossenekal in Limpopo.

Dié selfsorghuis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en die derde en vierde kamer het elk ’n dubbelbed. Daar is ’n driekwartbed in die vyfde slaapkamer. Alle kamers het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is ’n addisionele, aparte slaapkamer met ’n dubbelbed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het ’n stort, toilet en 'n wasbak en daar is ook ’n kombuisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die huis het 2 kombuise wat volledig toegerus is met ’n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Dis die ideale oornagplek vir gesinne op pad iewers, of net verblyf vir 'n naweekwegbreek.

Slaapplek

'n Bespreking by Ortus Gastehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ortus Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (vir 12 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]