Ortus Gastekamers
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R555, Roossenekal, 1066, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag (vir 9 persone)
Beskrywing
Ortus Gastekamers is ’n selfsorghuis op ’n plaas langs die R555, sowat 15 km vanaf Roossenekal in Limpopo.
Dié selfsorghuis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en die derde en vierde kamer het elk ’n dubbelbed. Daar is ’n driekwartbed in die vyfde slaapkamer. Alle kamers het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kamers lei elk na 'n binnehof. Die huis het 2 kombuise wat volledig toegerus is met ’n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, wat gaste kan gebruik.
Dis die ideale oornagplek vir gesinne of individue wat op reis is.
Slaapplek
’n Bespreking by Ortus Gastekamers sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R555, Roossenekal, 1066, Limpopo
- Gaste dink Ortus Gastekamers het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R555, Roossenekal, 1066, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom