Kaapstad Middestad Akkommodasie by Oscar's 1 Bed Apartment | LekkeSlaap
+16

Oscar's 1 Bed Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longmarket-straat, Groentemarkplein, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 340 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oscar's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou naby Kaapstad se sakekern. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in die middestad.

Die woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n spieëltafel. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskassie, oond, stoof en oorgenoeg kasspasie om eetgerei en breekware in te stoor.

Die sitkamer langsaan het 'n TV. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike binnenshuise swembad en 'n goed toegeruste gimnasium in die gebou. Die gebou het 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangs en aangewese parkeerplekke met afstandbeheerde toegang.

Die eiendom is ideaal geleë naby Groentemarkplein, restaurante, kroeë, museums, die Kompanjiestuin en dis sowat 1,5 km vanaf Artscape en KIKS en 3,5 km vanaf Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Oscar's 1 Bed Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Longmarket-straat, Groentemarkplein, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longmarket-straat, Groentemarkplein, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO2ns11gQ1qtog2uuPim5lmJvRhDzyYdx7V7h2dp0K7gWZ7tHSa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 340  per nag (plek vir 2) Longmarket Street Green Market Square 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.923928 18.421692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za