LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Osfontein Gastehuis | LekkeSlaap
+7

Osfontein Gastehuis

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Osfontein Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Christopher F - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher F
Gesin met klein kinders

Ontspannend. Het baie tuis gevoel.

Ons kies altyd interessante plekkies en Osfontein was net dit. Ek sal sommer self daai huis koop met sy outydse argitektuur. Net een opmerking - met dié dat daar nie krag was nie, is die kerse bietjie van 'n risiko vir klein kindertjies. Gas- of olielampe sal dalk 'n goeie idee wees. Daar was wel batteryflitse, maar dit hou nie, en as jy nie in dorp toe ry om te gaan koop nie het jy nogal 'n probleem. Andersins was dit perfek. Andoret was altyd gewillig om te help. Die kinders kon heerlik rondhardloop op die omheinde plaaswerf sonder dat ons ons hoef te bekommer het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing. It felt like we were at home.

We always choose quirky places, different places, but in a good way, and Osfontein was no different. I would buy the house in an instant as I like the period architecture. One comment regarding the lighting in the house, albeit with no electricity, is the use of candles and with small children this could be a potential risk. The host could perhaps have gas lamps or oil lamps. There were battery torches, but they don't last and if one is not going into town to stock up then you would have an issue. Other than that, perfect. Andoret was perfectly happy to assist. The kids could run around outside in the fenced in farm yard without us worrying about them.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R3 300
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osfontein Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiMWEzYzBkLTcxYmMtNGZkYS05ODhjLTE2NzZmYWUyZjE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (vir 10 persone) 1 5 1 5 Osfontein Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.998058333333 24.357858333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!