Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O'Shaughnessy Cottage

Winteraanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hangklip-weg 142, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 995 R3 997 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

O'Shaughnessy Cottage is ‘n lieflike strandhuis met slaapplek vir 10 in Pringlebaai met ‘n uitsig oor die see.

Dié ruim huis beskik oor 5 kamers en 4 badkamers. Daar is 3 kamers op die boonste verdieping en 2 kamers op die onderste verdieping. Die eerste kamer op die boonste verdieping het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en ‘n stort. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ‘n stort en ‘n toilet.

Op die onderste verdieping het die vierde kamer ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en ‘n toilet. Die vyfde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde badkamer het ‘n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n etenstafel. Daar is ook ‘n opwaskamer met ‘n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Daar is ‘n sitarea op die boonste verdieping met ‘n TV, DStv en ‘n uitsig oor die baai. Die onderste verdieping bied ‘n kaggel en lei na ‘n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.

Die stoep bied ‘n skuifdeur en ‘n ingeboude braai. Daar is ‘n privaat paadjie wat vanaf die tuin na die strandjie onder lei.

Pringlebaai word omring deur verskeie fynbos-, voël- en dierspesies. Doendinge sluit swem, snorkel en walviskyk tussen Junie en Desember in.

Alle huureiendomme in Pringlebaai het 'n waarskuwing oor wild en Chacma-bobbejane in die area. Gaste moet asb. hierop paraat wees en die feit dat hulle in 'n bewarea is respekteer.

Slaapplek

’n Bespreking by O'Shaughnessy Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir O'Shaughnessy Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 86

Jaar gelys 5

Ligging

  • Hangklip-weg 142, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink O'Shaughnessy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 995
R5 995 R3 997
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 995
R5 995 R3 997
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hangklip-weg 142, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAM1rYhPr34EDBQJ5pLWEf6GhuZoAEu5EuEKNIHTuZS73RxAUWh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 995 nouVanaf R3 997 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 142 Hangklip Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.348862997307 18.819487877316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem