Marlothpark Akkommodasie by Ostrich Cottage | LekkeSlaap
+48

Ostrich Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

'n Skoonmaakdiens is teen R150 per dag beskikbaar.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 word gehef en is via bankoordrag binne 48 uur na die uitklokdatum terugbetaalbaar.

Die instansie sal gaste kontak sodra die bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Volstruisstraat 1596, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7f2646275c1c63227ddf9ea6d4ac71b79931897ed06b1f17d86d2b479d91a6d0faf8d5c1d449eae7d231585d0b77182d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 1596 Volstruis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-14:00 09:00 -25.346194212295 31.758623228185
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za