Ostrich Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ostrich Manor bied verblyf aan die voorheuwels van die die Magaliesberge. Dit is 'n unieke, private venue in die Silkaatsnek Natuurreservaat.

Ostrich Manor se akkommodasie word in gesinskamers, 'n suite, 'n rondawel en safari-tente aangebied. Die gesinskamers bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders. Die semi-selfsorgrondawel het sy eie privaat terras wat oor die Bosveld uitkyk en braaigeriewe bied. Die permatente het ook houtterrasse met uitsigte oor die Magaliesburg Biosfeer-reservaat en gemeenskaplike badkamers.

Ons bykomende geriewe sluit venue vir konferensies en spanbou vir tot 50 mense in, asook 'n restaurant. Daar is 'n biblioteek en gaste kan gerus gebruik maak van ons toer-toonbank om doendinge soos perdry te reël. Die lodge het 'n swembad, pooltafel en veerpyltjiebord. Masseersessies kan ook in jou kamer of buite aangebied word indien vooraf gereël. Dan bied ons ook natuurlik wildritte, saalsafari's en voetslaan-uitstappies aan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ostrich Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za