Otos House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosbokduin, Stilbaai, 6779, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Otos House is in Bosbokduin Natuurreservaat geleë, 2 km vanaf Stilbaai aan Suid-Afrika se Suidkus. Dis sowat 350 km vanaf Kaapstad.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n ingeboude braai. Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en daar is 'n buitebraai-area.
Slaapplek
’n Bespreking by Otos House sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 9
Ligging
- Bosbokduin, Stilbaai, 6779, Wes-Kaap
- Gaste dink Otos House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosbokduin, Stilbaai, 6779, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom