Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otters' Haunt

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 14 Mrt 2024 tot 25 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraalstraat, Erfdeel 18 van Kopjeskraal, Buite Parys, 2050, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Otters' Haunt is 'n natuurliefhebber se droom en is reg op die Vaalrivier, 2 km van Parys af geleë. Dié eko-vriendelike gastehuis kyk oor ’n stil kanaal uit waar gaste otters, waterlikkewane en watervoëls sal sien. Gaste kan ook die eiland te voet of per kanoe verken. Dit is ideaal vir diegene op soek na rus en stilte. Die verblyf is 120 km vanaf Johannesburg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe en bied dus ’n gerieflike oornagplek.

Die gastehuis is onafhanklik van die Eskom-kragnetwerk. Sonkrag is geïnstalleer om die hele gastehuis aan te dryf. Gaste word gevra om hul asb. hul deel te doen om die sonkrag te bestuur en te herwin. Bring asb. battery-aangedrewe ligte vir laat aande aangesien die krag 22:30 afgaan en eers 06:00 aangaan.

Groter groepe kan ook die Porcupine-kamer en Guinea Fowl-kothuis bespreek. Die Porcupine-kamer en Guinea Fowl-kothuis is albei volledig toegerus vir selfsorg en kan onafhanklik bespreek word ook. Die eenhede is apart van die hoofhuis. Dis geskik vir resigers en natuurliefhebber wat die area wil verken. Dié gaste het nie toegang tot die swembad nie.

Daar is verskeie doendinge soos kunsvlieghengel, voëlkyk, vlotvaart, kanovaart, bergfietsry, begeleide Vredefortkoepel-ritte of eiland-voetslaanpaaie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 97 resensies vir Otters' Haunt
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 109

Jaar gelys 10

Ligging

  • Koppieskraalstraat, Erfdeel 18 van Kopjeskraal, Buite Parys, 2050, Noordwes
  • Gaste dink Otters' Haunt het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R1 200 R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppieskraalstraat, Erfdeel 18 van Kopjeskraal, Buite Parys, 2050, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA130ed52248738e755cfc3f51535ccaf51e8414e2af16e1b4d1907ae15a17d4c79c5608c2a1c5a225f3d4ab474dbe2a6fc4f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 3) 97 5 1 4 Koppieskraal Road Portion 18 of Kopjeskraal 2050 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.910150492426 27.428749453506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem