Bredasdorp Akkommodasie by Ottersdrift Farm Cottage | LekkeSlaap
+24

Ottersdrift Farm Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Ottersdrift Farm, Nooitgedacht Road, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Ottersdrift Farm Cottage is aan die oewers van die Karsrivier, minder as 10 km vanaf die skilderagtige dorpies Bredasdorp en Napier geleë. Die plaas bied 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe af en is die ideale bestemming vir gaste se volgende uit-die-stad-uit-parkrun.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kothuis het 2 goed toegeruste kombuis-areas, elk met die nodige kookgeriewe.

Die ruim sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en kaggel. Die een kombuis en leefarea het 'n groot ingeboude braai. Die TV-kamer het ook 'n divan wat as 'n bed vir 'n negende gas gebruik kan word.

Die leefarea lei na 'n patio en omheinde tuin, 'n chloor-plonspoel, vuurput, braai-area en 'n pragtige uitsig oor die platteland. Gaste kan stap langs die rivierbank, of varswater karp of baars vang.

Ottersdrift Farm Cottage is die ideale basis vanwaar 'n roetereis na Arniston, Struisbaai en L'Agulhas kan begin. Dis ongeveer 30 tot 45 minute se ry vanaf die plaas.

Slaapplek

’n Bespreking by Ottersdrift Farm Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Ottersdrift Farm Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ottersdrift Farm, Nooitgedacht Road, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ottersdrift Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Ottersdrift Farm, Nooitgedacht Road, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiOGEzYmQzLTE5MjEtNDU5OS05NzRlLWRjYjI1NmQwMjcxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 8 persone) 12 5 1 5 Ottersdrift Farm Nooitgedacht Road 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 17:00 -34.465277777778 20.036944444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za