LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Otto Stay | LekkeSlaap
+8

Otto Stay

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amery-singel 77, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Otto Stay is in die rustige Summerstrand-buurt in Port Elizabeth geleë. Verblyf word in 'n ruim dubbelkamer gebied wat ideaal is vir 2 gaste.

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, toilet, stort en bad. Daar is ook 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en TV.

Badhanddoeke is beskikbaar en mag nie vir swem gebruik word nie.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en daar is 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel en dit het 'n elektriese heining en 'n toegangsbeheerhek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Amery-singel 77, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amery-singel 77, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAzREuFSRvZA892OMrPbkum8e31T42BPbGL8T5Ctc46jgy61aO9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 77 Amery Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.000319 25.6493
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!