Ou Malanstasie Kothuise

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ou Malanstasie Kothuise is 8 km van Wellington af en bied verblyf in 2 gerieflike selfsorgkothuise.

Verblyf is beskikbaar in die Gesinskothuis met slaapplek vir 6 gaste of die Kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die kothuise het dubbel- en enkelbeddens en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Handdoeke en linne word voorsien.

Elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul etes kan geniet. Die oopplan-leefarea in elke kothuis het 'n TV en die Gesinskothuis het 'n kaggel.

Toegang tot die perseel is deur 'n elektriese hek en parkeerplek is beskikbaar.

Wellington bied wynproe by verskeie wynlandgoedere, vrugteproe-geleenthede, wildritte by die Bontebok Ridge Reservaat, staproetes en bergfietsroetes. Gaste kan ook die Wellington-museum en verskeie restaurante besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ou Malanstasie Kothuise gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za