Ou Skool Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, kampterrein, koffiewinkel en plaasstal is langs die R27 geleë.

Dié gastehuis beskik oor 10 eenhede en 'n kampterrein, en het slaapplek vir 42 gaste. Die eenhede spog met lugversorging, en linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot sekere DStv-kanale. Die 4 kampplekke het toegang tot kragpunte, water en gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Ou Skool Guest House is troeteldiervriendelik. 'n Wasgoeddiens, gratis WiFi, 'n kroeg en 'n koffiewinkel is beskikbaar. 'n Pendeldiens na en van Upington se lughawe kan gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ou Skool Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za