Kaapstad Middestad Akkommodasie by Ou Stadsplein | LekkeSlaap
+15

Ou Stadsplein

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 50, Middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ou Stadsplein is in die hartjie van Kaapstad naby Roelandstraat geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie met vakansie of 'n sakereisiger.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en gaste geniet toegang tot gratis WiFi.

Die eenheid het ook veilige, beskutte parkeerplek vir gaste se gebruik.

Dit is reg langs die welbekende Truth Coffee Roasting en die Kasteel van Goeie Hoop is net in die straat af. Die eenheid is die ideale basis vanwaar Kaapstad en al sy besienswaardighede verken kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Ou Stadsplein sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Ou Stadsplein
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Buitenkantstraat 50, Middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ou Stadsplein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 50, Middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZWRiYjI3LWM3ZTYtNDRhYS05Y2JjLTdlNzhjNmViODRmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 50 Buitenkant Street CBD 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.928852 18.4219731
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za