LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ou Vellies Sleap-Inn | LekkeSlaap
+25

Ou Vellies Sleap-Inn

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 01:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 56, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 160 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Ou Vellies Sleap-Inn is in Bethulie geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorghuis met 4 slaapkamers.

Aangesien die huis as 'n eenheid verhuur word, is dit ideaal vir gesinne wat onder een dak wil bly, maar ons sal natuurlik ook aan enkelpersone verhuur. Die eenheid word nie met vreemdelinge gedeel nie.

Drie van die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Bykomende beddens kan op versoek gereël word. 'n Badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus insluitende 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n eetarea.
Die sitkamer is gemaklik gemeubileer met 'n TV met OpenView.

Braaigeriewe is beskikbaar in die tuin en daar is genoeg plek vir die kinders om veilig te speel en rond te hardloop.
Veilige parkeerplek is beskikbaar in die motorhuis asook in die agterplaas.

Ou Vellies Sleap-Inn is 'n kort stappie vanaf verskeie besienswaardighede, restaurante en winkels in Bethulie.

'n Begeleide toer kan met Trudie Venter gereël word om al die Anglo-Boereoorlog besienswaardighede in die omtrek te besigtig. Die toere duur sowat 2 tot 5 ure, afhangende van u belangstelling. 'n Besoek aan die Pellissierhuis-museum kan ook met die eienaar gereël word. Besoekers kan verder in die dorp en omgewing stap, fietsry, 4x4 ry en veel meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Ou Vellies Sleap-Inn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Ou Vellies Sleap-Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Joubertstraat 56, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Ou Vellies Sleap-Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 160
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 160
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 01:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 56, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YmQ1NDVkLTFlMmQtNDczMC1iMjNlLTE4MDNhYWY0ZmI0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 160  per nag (vir 8 persone) 23 5 1 5 56 Joubert Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 01:00-00:00 10:00 -30.496158199555 25.978567042992
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!