Ou Vellies Sleap-Inn
Opsomming van Resensie
Marlize B - Mrt 2022
Gemiddeld
Veilig, alles wat ek nodig gehad het vir oorslaap.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie en jammer ek kon jou nie in die oggend sien nie.
Nelia H - Feb 2022
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Dankie vir jul vriendlikheid en hoop om jul gou weer te sien.
Kevin B - Jan 2022
Gemiddeld
Awesome
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Thank you for staying with us. We try to make it a home.
Sanet S - Des 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs. Troeteldiervriendelik.
Ria V - Des 2021
Gemiddeld
Ons reis met honde, en die huis binne is prakties vir honde.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Gee drukkie vir die honde van my.
Andries & Elize C - Nov 2021
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang en ruim vertrekke. Gerieflik.
Arina B - Mei 2021
Gemiddeld
Gerieflik en rustig.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Rita F - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker rustig gebraai en oorgeslaap. Baie hulpvaardige gasvrou.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Dankie vir julle besoek aan ons dorpie.
Anzel V - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Lorette M - Aug 2020
Gemiddeld
Ons honde en seuntjie het dit die meeste geniet.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie. Ek het die honde net so geniet.
Robert T - Jan 2020
Gemiddeld
Goedkoop, veilige parkering.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Ek is bly jy het dit bekostigbaar gevind en was tevrede . Indien ons op enige manier kan verbeter, moet nie huiwer om ons te laat weet nie.
Francois N - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly en uitstekende diens gekry.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Biae dankie vir jou terugvoer. Ons kan net verbeter indien iemand ons laat weet wat nodig is. Bly jy het dit geniet. Moet nie huiwer om ons te kontak nie
Eugene K - Des 2019
Gemiddeld
Uiters vriendelik en baie gasvry!
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie en hoop om jou weer te sien.
Mark. F - Des 2019
Gemiddeld
Ideal accomodation for a stop over stay.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. I hope you visit our little town again soon.
Willem V - Okt 2019
Gemiddeld
Lekker man, lekker.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie en ek hoop julle kuier gou weer hier in ons rystige dorpie.
Hannie D - Sep 2019
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie.
Jammer ons kon nie bietjie kuier nie.
Hoop volgende keer is daar meer tyd.
Honde is altyd welkom
Pete W - Mei 2019
Gemiddeld
Very friendly and clean. Welcomed our dogs.
Wicus D - Mei 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Harischandra S - Apr 2019
Gemiddeld
Lovely quiet place to relax, clean, good host.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Thank you very much for your recommendation. It is highly appreciated.
Deon O - Apr 2019
Gemiddeld
Beste ontvangs deur die eienaars, die die netheid binne en buite die gastehuis is opvallend.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Julle kan Ou Vellies Sleap-Inn enige tyd weer jul huis maak.
Russell M - Jan 2019
Gemiddeld
Shady tranquillity.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
We are glad you all enjoyed your rest stop. Thank you for also your feedback. We are looking forward to seeing you again.
Pieter D - Des 2018
Gemiddeld
Heerlik gebly. Twee dierbare eienaars wat baie behulpsaam was.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is bly julle het dit geniet om by ons oor te slaap.
Om die vierslaapkamerhuis net vir julleself te hê is dalk vir julle 'n voorreg gewees, maar dit is hier eintilk die norm. Of jy as net een persoon of vir jou hele familie bespreek is dit wat jy kry.
Dankie ook vir die voorstel, ons sal werk maak daarvan om 'n handreling of iets dergliks aan te bring vir iemand wat dit moeilik vind om in die bad te klim.
Cheryl J - Nov 2018
Gemiddeld
Baie aangename, gerieflike verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very pleasant, comfortable stay.
We had a very pleasant stay at Ou Vellies. Peter and Annette are very friendly and hospitable and go the extra mile for you. They offer everything you need in an overnight stay. The accommodation is also very comfortable.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Thank you for your favorable feedback, it's much appreciated.
Suzette G - Okt 2018
Gemiddeld
Die huis is ruim en skoon.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir uitstekende resensie Suzette. Ons waardeer dit baie en hoop om julle in die nabye toekoms weer te kan verwelkom.
Henry F - Mei 2018
Gemiddeld
Weereens onverbeterlik.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir hierdie uitstekende resensie. Op julle volgende besoek laat ons net weet hoe ons die 'waarde vir geld' kan verbeter.
Charl V - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie.
Henry F - Apr 2018
Gemiddeld
Baie netjies en skoon, vriendelike diens en waarde vir geld.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir al die komplimente.
Athol H - Jan 2018
Gemiddeld
Verblyf was gerieflik, skoon en baie netjies, ons het absoluut tuis gevoel.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer en gradering. Ons waardeer dit baie en is bly julle het dit by ons geniet. Ons hoop ons kan julle in die nabye toekoms weer hier verwelkom.
Tinus D - Jan 2018
Gemiddeld
Die beste en gesellige afsaal plek.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Tinus. Ek is bly julle het dit hier by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te kan verwelkom.
Willem V - Nov 2017
Gemiddeld
Very nice, enjoyed it.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Thank you very much for your great rating.
We always strive to meet or exceed our guests' expectations.
Else B - Jun 2017
Gemiddeld
'n Rustieke gasteverblyf, kenmerkend plattelands, sonder pretensie, maar goed toegerus en atmosferies.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle volgende keer langer by ons te kan hê.
Laat dit goed gaan tot dan.
Beste Bethulie groete
Peter en Annette
Jenny B - Apr 2017
Gemiddeld
Ons het baie tuis gevoel and deel van die familie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
We felt perfectly at home and part of the family.
We loved our stay here. This is definitely home away from home - clean, comfortable and safe. Everything we needed was there and we lacked nothing. We were made to feel special and would recommend Ou Vellies Sleap-Inn any time.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ou Vellies Sleap-Inn se terugvoer
Thank you for your very favourable review. We trust we can welcome you again in the near future.
Warmest Bethulie regards,
Peter and Annette.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 01:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 56, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom