Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oubaai House by Raw Africa Boutique Collection

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aloe Hills 1116, Oubaai Gholflandgoed, 3,5 km vanaf Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R8 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oubaai House is 'n villa tussen die boomtoppe teen 'n hoogte op die Oubaai Gholflandgoed.

Die geroep van visarende en voëlgesang sal gaste by dié spesiale vakansieplek geselskap hou en die oord spog met 'n uitsig op die majestueuse Outeniekwaberge en oor die Gwaiingrivierkloof.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers wat elkeen 'n stort het, en 2 van hierdie badkamers is en suite.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die huis het 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die inheemse fauna en flora. Hiér kan gaste ook sit en in die son ontspan, of in die randvloeiswembad afkoel.

Die perseel is ideaal vir gholfspelers, voëlkykers en gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Oubaai House by Raw Africa Boutique Collection sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Oubaai House by Raw Africa Boutique Collection
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Aloe Hills 1116, Oubaai Gholflandgoed, 3,5 km vanaf Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oubaai House by Raw Africa Boutique Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R8 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R8 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aloe Hills 1116, Oubaai Gholflandgoed, 3,5 km vanaf Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApLTT6ZxhEVT2fimAipIpmHoDqpWsVmlRLNETae6KPYWUV7iq7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 250 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1116 Aloe Hills Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.049982446867 22.427591813492