Tulbagh Akkommodasie by Oude Compagnies Post | LekkeSlaap
+39

Oude Compagnies Post

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Oude Compagnies Post
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jackie L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig teen die berg. Geen TV - laat jou toe om net af te skakel en te rus. Dorp is naby genoeg indien jy iets nodig het.

Wynmaker, Dirk, en span is baie vriendelik en het baie te vertel oor die geskiedenis van die plaas en omgewing.

Chris P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Gasvrye ontvangs gehad. Netjiese skoon akkommodasie. Alles wat jy benodig vir selfsorg is daar. Ons het lekker uitgerus en op die plaas rondgestap. Sal weer daar wil gaan bly.

Kevin R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Choice spot on the planet.

Peace quiet serene beauty of nature. Place to chill and recharge.

Christo W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek in Tulbagh.

Verblyf op 'n wynplaas. Staproetes beskikbaar. Lekker braai onder bloekombome.

Martelle T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martelle T
Saam met vriende

Rustig, plaas atmosfeer.

Ek het my naweek baie hier geniet, dit is 'n lekker plaaskothuis en lekker groot kamers. Ek sal wel voorstel dat daar meer kombuis toerusting is, meer potte en ander tipe panne, meer ander tipe glase ook. Die stort maak ook alles nat in die badkamer, maar raak dam vinnig droog. Verder is die linne lekker snoesig en wit, baie skoon en netjiese verblyf. Die ganse en perd daar is ook baie lekker om te voer en die gasheer Dirk is baie vriendelik en het ons baie laat welkom voel. Sal definitief terug gaan na Oude Companies Post vir 'n wegbreek van die besige stad.

Miranda D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miranda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the vibe in Tulbagh for winter in June.

The unit was comfortable, but we could do with a heater in working condition. Also maybe a toaster and a few small sharp knifes, bowls for cereal or yoghurt could be added. Otherwise our hosts were really helpful and welcoming.

Mirinda E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so ontspannend op die plaas en die gasvryheid van die mense was fantasties.

Die verblyf vir die paar dae was heerlik en die moeite werd. Ons wou nie in die dorp bly nie en ons kon nie 'n beter keuse gemaak het as hier nie. Almal wat op die plaas was die naweek het saam gekuier en dit was heerlik. Die rustige atmosfeer was kos vir die siel en liggaam. Sal beslis weer teruggaan soontoe. Die wynmaker, Dirk, en sy meisie was so vriendelik en het met almal gemeng en gesels.

Hein D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Off the beaten track and secluded, but also close to town ─ perfect getaway!

A comfortable unit with everything you need. Being the last property at the end of the road ─ with only the mountains behind you ─ Oude Compagnies Post is a great find. A lovely place to unwind and enjoy nature. It is, however, also close to Tulbagh town to pick up any necessities you may have forgotten. Dirk is a great host. He leaves you to your own devices to enjoy the space, but is on hand for anything you may need. Highly recommend the walk and wine tasting he offers and which takes place on the mountain with spectacular views of the whole Tulbagh valley.

Maresa W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa W
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf met die mooiste sonsondergang. Kinders het dit net so baie geniet!

Baie lekker gebly. Beveel dit graag aan vir enigeen met kinders.

Erika D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Pragtige plekkie om te oornag. Die uitsig oor plaas en op berge is uitstekend. Alles wat mens nodig het vir een nag se verblyf. Sal net aanbeveel dat daar seker gemaak word dat daar 4 van alles in kombuis beskikbaar is as daar vir 4 mense bespreek word, maar andersins geen klagtes.

Ada V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ada V
Saam met vriende

Dit is pragtig!

Ons het heerlik gekuier en die wynproe op die plaas was ongelooflik! Die verblyf is perfek vir 2 paartjies en elkeen het sy eie badkamer. Die beddegoed was skoon en die uitsig onverbeterlik. Ons was vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Ons sal beslis weer terug wees! Baie dankie.

Amelia O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek plekkie.

Alles wat jy nodig het vir daardie rustige wegbreek oomblik. Die eienaars gaan waarlik uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Raai beslis die plek aan vir besoekers. Met ons volgende besoek gaan ons vir seker langer bly.

Nanette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde.

Lekker verblyf met baie mooi uitsigte. Dirk was vriendelik en het ons welkom laat voel. Ek sal die verblyf aanbeveel.

Susan W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan W
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing.

Ons bespreking was net vir 1 nag. Dis 'n baie oulike strooidak cottage op 'n plaas. Dit is een vam daardie oopplan-tipes waar albei beddens, sitkamer en kombuis in 1 kamer is. Die kinders het die koeie en ganse geniet en mens kan uile hoor in die nag op die dak. Daar was heerlike beskuit en koffie en tee in die kombuisie. En die uitsig is amazing. Let wel geen oond, net mikrogolfoond en warmplate in die kombuis. Enigste negatiewe kritiek wat ek het was dat die matrasse bietjie oud is en vervang moet word.

Frances C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Far exceeded our expectations! A real treat!

Our entire encounter was so positive, fun and most interesting! The historic ambience of the homestead and wine cellar are such an experience - we felt transported to another space in time. The situation is perfect with magnificent mountain views - hiking trails seem very very promising (it was raining so unable to walk). Loads of activity possible! Our host was so generous, helpful and filled with knowledge of so much - he treated us to a cellar tour and tasting that we will remember forever! Thank you!

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oude Compagnies Post, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0zS8TNryfl0ToV1ykor3wBbVdDimLoDG81Iz6z1lT9wdjzRxqZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Oude Compagnies Post Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.248110447408 19.09126865675
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za