LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oude Hostel | LekkeSlaap
+17

Oude Hostel

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Oude Hostel
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ansie B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Gesin met tieners

Heerlike nagrus gehad, gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Ek sal De Oude Hostel enige tyd aanbeveel.

Oude Hostel's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit opreg. Groete.

Oude Hostel
Ansie B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Gesin met tieners

Heerlik geslaap, alles silwerskoon en netjies, en Willie is uiters vriendelik en behulpsaam, sal enige tyd aanbeveel.

Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Oude Hostel's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly dat julle lekker by ons oornag het. Groete, Willie en Estelle.

Oude Hostel
Nicole M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole M
Gesin met tieners

Hospitality was incredible. Oom Willie went out of his way to make us comfortable. Will stay there again!

Thank you Oom Willie.

Oude Hostel's terugvoer

Thanks for the positive feedback. Much appreciated. Glad that you enjoyed your stay.

Oude Hostel
Oswald R - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald R
Gesin met tieners

Waarde vir geld

Ons is hartlik verwelkom met aankoms, verblyf is basies maar baie skoon en voldoende vir oornagreisigers.

Elsabe S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Gesin met tieners

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Baie skoon en netjies. Groot vriesgeriewe om vleis in te bêre vir die oornag.

Oude Hostel's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit word opreg waardeer!

Oude Hostel
Annemarie B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Baie gasvrye mense. Lekker oorgeslaap

Vir die oorslaap geriewe was dit ’n baie goeie keuse. Was baie bly oor die badkamer in die slaapkamer. Het die beskuit ook baie waardeer. Sal definitief weer gebruik maak van hulle as ons daar moet oorslaap.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Annemarie. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete. Willie en Estelle

Oude Hostel
Corne V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met tieners

Netjies, veilig alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oornag.

Vriendelike eienaars, baie mooi kamers, veilige parkering en 'n swembad. Sal dit beslis aanbeveel. Ons was 2 volwassenes en 3 kinders. Twee tieners het hul eie eenheid gehad en die jongste was by ons in die kamer. Lekker ruim kamers.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Corne, ek is bly dat julle lekker by ons oornag het. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete, Willie en Estelle.

Oude Hostel
Engela M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela M
Gesin met klein kinders

Goed gerus na 'n lang pad.

Goeie kwaliteit beddens. Netjies en skoon. Ons kon goed uitrus na 'n lang pad.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Engela. Bly dat julle lekker kon uitrus hier by ons! Groete. Willie en Estelle

Oude Hostel
Eddie N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie N
Saam met vriende

Ons was aangenaam verras met die plek. Dit is skoon en baie netjies.

Jy voel sommer vinnig tuis in die netjiese plek met vriendelike ontvangs.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Eddie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete, Willie en Estelle.

Oude Hostel
Jelane B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelane B
Gesin met tieners

Sulke gasvryheid! Baie netjies en skoon, swembad was ‘n lafenis om vinnig af te koel na die lang rit.

Ons gasheer het gereeld met ons in kontak gebly voor ons aankoms. Selfs ‘n oproep om seker te maak ons ry veilig en is op pad. Ons is baie vriendelik verwelkom, asof ons familie was wat van vêr af kom kuier het. Baie netjiese en skoon geriewe. Lekker gerus en swembad was ‘n wenner!

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Jelane,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, waardeer. Bly dat juller lekker oornag het.
Groete,
Willie en Estelle

Oude Hostel
Marina S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, alles gereed vir ons as gaste en alle ekstras soos vrieskas en braaigeriewe was tot ons beskikking. Veilige parkering.

Dit was vir ons 'n heerlike lafenis na 'n baie lang rit.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Marina. Bly dat julle lekker by ons plekkie gebly het.
Ons waardeer die positiewe terugvoer.
Groete,
Willie en Estelle

Oude Hostel
Karin C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin C
Gesin met tieners

Very special, felt extremely welcome.

From the moment we arrived, we were treated like VIP's, wonderful stay!

Oude Hostel's terugvoer

Karin, I am glad that you enjoyed your stay. Thank you for the positive feedback. It is much appreciated.
Kind regards,
Willie and Estelle

Oude Hostel
Braam V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V
Gesin met tieners

Netjies, vriendelike ontvangs.

Bevredigend as oorslaapplek. Netjies en skoon.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Braam,

Dankie vir positiewe terugvoer. Waardeer!

Groete,
Willie en Estelle

Oude Hostel
Elna S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad Kaap toe.

The room was very neat and had everything we needed. The pool was wonderfully refreshing in the 38 degree heat, and our host was super friendly and helpful. The location is perfect, with restaurants close by. We will definitely stay here again.

Oude Hostel's terugvoer

Elna,
Thank you for your positive remarks, it is appreciated. I am glad that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Willie and Estelle

Oude Hostel
Riaan J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean.

Friendly owner and safe parking.

Oude Hostel's terugvoer

Riaan.

Thanks for your positive remarks. Appreciated.

Regards,
Willie and Estelle

Oude Hostel
Karin K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geensins waarde vir geld nie.

Ons is baie ongelukkig met die verblyf by Oude Hostel Colesberg. Kussings seker 10 jaar oud, en matrasse nog ouer. Ons is moeër vanoggend as wat ons was na 9 ure op die pad gister. Onversorgde tuin is ook 'n seeroog. Overall net nie geskik vir gerieflike oornagverblyf nie.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Karin
Ek is jammer dat alles by ons plekkie volgens julle onaanvaarbaar was. Ek het julle per e-pos laat weet dat ons bereid is om julle geld vir die verblyf terug te betaal. Julle het glad nie eens daarop gereageer nie.
Groete, Willie en Estelle.

Oude Hostel
Aleida V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aleida V

Very friendly welcome by the host and the room was neat.

Warm welcome, friendly down to earth people, and the room was large enough to accommodate 4 grown-ups.

Oude Hostel's terugvoer

Aleida,

Thanks for your positive remarks.
Appreciated.

Regards,
Willie and Estelle

Oude Hostel
Margo V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V

Waarde vir geld.

Dankie vir lekker plek. Dankie Oom Willie vir die salf. Sal definitief die plekkie aanbeveel. Skoon, gerieflik.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Margo,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer!
Groete,
Willie en Estelle

Oude Hostel
Jackie L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L
Gesin met klein kinders

Sal definitief weer hier bly.

Gasheer was vriendelik en ons her dadelik welkom gevoel. Plekkie was toegerus met die nodige. Baie skoon en netjies.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Jackie. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Groete, Willie en Estelle.

Oude Hostel
Thurston C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thurston C
Gesin met klein kinders

We received a very warm welcome and the owner was very helpful and accommodating. Overall a great experience.

The experience was great we received a very warm welcome. The accommodation was pet friendly as well. The owner was very helpful and accommodating.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Thurston
Glad that you enjoyed your stay at our guesthouse. Thanks for your positive review.
Kind Regards
Willie and Estelle
Oude Hostel

Oude Hostel
Chris S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Rustige en aangename verblyf.

Die Oude Hostel is puik geleë naby die hoofpad, maar tog baie stil. Netjiese, silwerskoon kamers en badkamergeriewe. Die beddens is puik; ons het 'n heerlike nagrus geniet. Eienaar Willie is 'n vriendelike, aangename gasheer.

Oude Hostel's terugvoer

Hallo Chris. Bly dat julle dit geniet het om by ons oor te bly. Dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer. Willie en Estelle

Oude Hostel
Jaco L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Willie-hulle was baie behulpsaam en gasvry. Definitief 'n pluimpie vir diens.

Ons het geen klagtes nie, ons het lekker geslaap. Inteendeel sal ons weer daar oorslaap op pad Kaap toe volgende keer. Goeie geriewe. Jy kan kom en gaan soos jy wil sonder moeite wat vir oornag op pad Kaap toe en terug onontbeerlik is. Dankie aan Willie-hulle. 'n Ou voel dadelik tuis!

Oude Hostel's terugvoer

Ek is bly dat julle die oorslaap hier by ons geniet het. Hoop om julle vorentoe weer te ontvang.

Goedgaan!

Oude Hostel
David G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met Oude Hostel. Ons het al baie oor die jare daar gebly.

Oude Hostel is puik. So puik dat ons al vanaf 2011 daarheen gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very satisfied with Oude Hostel. We have stayed there many times over the years.

Oude Hostel is very good. So good that we have been going there since 2001.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Oude Hostel's terugvoer

Thank you for the kind review. It was nice seeing you again. Regards, Willie and Estelle.

Oude Hostel
Christa L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye verblyf.

Aangename en gasvrye verblyf. Goed ingerig. Troeteldiervriendelik. Heerlik gesels.

Oude Hostel's terugvoer

Bly dat julle die verblyf geniet het. Sal julle graag vorentoe weer wil huisves. Groete. Willie en Estelle

Oude Hostel
Lynette H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette H
Gesin met tieners

Was baie rustig.

Vriendelik verwelkom, netjies, eienaar baie gasvry.

Oude Hostel's terugvoer

Bly dat julle die verblyf geniet het.

Groete.
Willie en Estelle

Oude Hostel
Eurika B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende dien, vriendelik en skoon en netjies.

Vriendelik ontvang, kamer skoon en netjies. Alles wat jy benodig is daar. Beste van alles: my hondjie was welkom.

Oude Hostel's terugvoer

Bly dat jy en jou hondjie lekker gebly het! Ons waardeer die positiewe terugvoer en hoop om julle vorentoe weer te ontvang.

Groete.
Willie en Estelle

Oude Hostel
Garda V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlike oornagverblyf.

Sien sterre.

Oude Hostel's terugvoer

Bly dat julle dit geniet het om by ons te oornag. Dankie vir die positiewe boodskap. Waardeer!

Oude Hostel
Dawn V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kliëntediens was uitsonderlik, en ek sal beslis weer hier oornag.

Van ons aankoms tot ons vertrek het, het ons net die beste behandeling gekry.

Oude Hostel's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe boodskap, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle vorentoe weer hier by ons te huisves.

Oude Hostel
Anisa M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anisa M
Gesin met klein kinders

Was convenient for an overnight stay.

We had a convenient overnight stay at Oude Hostel. It was perfectly setup for us and our needs.

Oude Hostel's terugvoer

Glad that you enjoyed your stay.
Thanks!

Oude Hostel
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Greystraat 2, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjMzc2Zjg3LWEzYWEtNDBmOC04MjJlLTQ0ODRmNGE4OWNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 29 5 1 5 2 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.726490401345 25.095432130164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!