Pretoria-Oos Akkommodasie by Oude Hout Mountain Lodge | LekkeSlaap
+147

Oude Hout Mountain Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Oude Hout Mountain Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anne K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne K

Goeie herinneringe.

Smaakvol gemeubileer met alles wat mens nodig het. Baie rustige omgewing en aandag is bestee aan gaste se sekuriteit. Die beddens was skoon en gemaklik en die ander geriewe van topgehalte. Ons het vreeslik lekker gekuier.

Christiaan D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, mooi en ontspannend asook puik diens.

Ek en my vrou het die Bridal suite bespreek en toe ons die aand daarso kom toe stel die dame voor ons kan of die hoofhuis of die bridal suite kry steeds vir dieselfde prys. Baie goeie diens en vinnige terugvoer met duidelike instruksies. Sal definitief weer daarheen gaan!

Christél V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christél V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en vriendelike mense.

Plekkie is baie mooi en vriendelike mense.

Oude Hout Mountain Lodge's terugvoer

Goeiemore Christel

Baie, baie dankie vir jou pragtige resensie op Oude Hout Mountain Lodge. Ons waardeer dit ongelooflik baie.

Groete
Louise Boshoff

Oude Hout Mountain Lodge
Brian L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Awesome atmosfeer in die plek, vriendelike personeel en ongelooflike karakter.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Awesome atmosphere in the place, friendly staff and unbelievable character.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Oude Hout Mountain Lodge's terugvoer

Thank you so much, Brian, we are so glad that you enjoyed your stay here with Oude Hout Mountain Lodge.

We really want our Guests to enjoy their stay here with us. Thank you very much for your review, we really appreciate it.

Kind Regards,
Louise Boshoff

Oude Hout Mountain Lodge
Stanley T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, with welcoming smiles,

Enjoyable little getaway.

Louis B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met vriende

Dit was heerlik en gemaklike verblyf.

Kamers is skoon en netjies met alle geriewe wat jy benodig. Mense was vriendelik en hulpvaardig. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het ook baie van die bosveld-atmosfeer gehou.

Nadine S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, gesellig en uit die boeke!

Oude Hout Mountain Lodge sal my beslis weer sien! Van ons aankoms het ons tuis gevoel, en was ons op die hande gedra. Dis 'n pragtige plekkie wat smaakvol gemeubileer is met als wat nodig is en nog meer! Die omgewing is net so pragtig, en word hoogs aanbeveel vir enige iemand wat weg wil kom van die stad se gewemel - sonder om ver te moet ry!

Daan D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Carla het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer! 10 uit 10 vir hulle. Baie dankie Oude Hout! Dit was 'n belewenis om ons 40ste huweliksherdenking by Oude Hout te kon vier. 40 uit 40 vir julle!

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 211 Graham-weg, Bronberg, Pretoria-Oos, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARihjwYVztexWGErSstniSooITbIWhRhyU1LXKZ2jpCvOZIOD2m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 211 Graham Road Tiegerpoort 0056 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.858395 28.402959
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za