Oude Jansia Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oude Jansia Gastehuis is 'n lieflike sandsteengastehuis wat gerieflike verblyf met 'n ouwêreldse, warm bekoring in Oudtshoorn bied.

Gaste kan tussen 2 kamers kies: die dubbelkamer en die ruim slaapkamer met slaapplek vir 3. Die kamers het lugversorging en verwarmers, en beskik elkeen oor 'n en suite-badkamer. 'n Werkstasie en WiFi is ook beskikbaar. Ontbyt word op versoek teen 'n ekstra koste bedien.

Die gastehuis het 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die lowerryke tuin, waar gaste soggens hul koppie koffie kan geniet. Daar is ook 'n swembad en gaste kan in die winter met 'n glasie sjerrie voor die kaggel ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Rook is verbode by Oude Jansia Gastehuis. Ongelukkig word troeteldiere, partytjies en funksies nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oude Jansia Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za