Hermanus Akkommodasie by Oude Schuur Boutique Accommodation | LekkeSlaap
+29

Oude Schuur Boutique Accommodation

47 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Pelikaan en Vermont, Onrus , Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Oude Schuur bied boetiekverblyf en is in Hermanus geleë. Hierdie gastehuis is stapafstand van die strand en ander doendinge af wat dit ideaal vir 'n lekker vakansie maak.

Daar is 6 luukse suites, 5 met en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n privaat balkon met pragtige uitsigte. Elke kamer word daagliks skoongemaak en beskik oor lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi. 'n Elektroniese skootrekenaar-kluis is beskikbaar vir al jou kosbare besittings.

Ons bied ontbyt, middagete en 'n kamerdiens. Die swembad kan deur alle gaste gebruik word. Gratis veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Oude Schuur Boutique Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Op die hoek van Pelikaan en Vermont, Onrus , Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oude Schuur Boutique Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Pelikaan en Vermont, Onrus , Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMjJmNzYyLWY3ZjMtNGIxMS05YjlkLTMyN2RlZDUwN2E4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R699  per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Cnr Pelican and Vermont Avenue Onrus 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.410016572341 19.16349157691
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za