LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oude Windpomp Gastehuis | LekkeSlaap
+11

Oude Windpomp Gastehuis

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 227, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oude Windpomp Gastehuis is in Griekwastad geleë, 'n dorpie op die pad na Upington, Witsand en die Kalahari.

Ons gastehuis het ruim kamers waar jy gemaklik en tuis sal voel. Met heerlike tuisgemaakte maaltye en gasvryheid uit die boonste rakke, kan jy op 'n wonderlike ervaring reken. Ons bied veilige parkering en 'n plek waar jy jou skoene kan uitskop na 'n lang dag op die pad.

Ons kan tot 9 gaste in ons wonderlike gesinskamer (vir 5 gaste) en 2 dubbelkamers (2 gaste per kamer) akkommodeer. Elke kamer het sy eie badkamer.

Alle maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Oude Windpomp Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Skoolstraat 227, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oude Windpomp Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 227, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MGJjY2Q5LWJiMDEtNDZmYi04MGE0LTAyODhiNjM0MWRkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610  per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 227 Skool Street Griekwastad 8365 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.84733 23.256168
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!