LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oude Windpomp Gastehuis | LekkeSlaap
+11

Oude Windpomp Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Oude Windpomp Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Louis M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

We were not placed in the main guesthouse, rather in a separate house.

Jurgen P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very friendly and helpful owner.

Marion S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous in every way.

It was all excellent.

Graham B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant and restful overnight stop.

Clean place for an overnight stop.

Isabella B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging uitstekend vir oornagverblyf.

Gasvrou vriendelik en hulpvaardig. Kombuis goed toegerus. Badkamer skoon en netjies.

Gillian V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was comfortable and clean.

Would not hesitate to stay there again.

Michael W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nogal oulik, en die gasvrou het 'n fantastiese aandete vir ons voorberei (vooraf gereël).

Alhoewel ons 'n bietjie versigtig was om in Griekwastad te stop, was die Oude Windpomp net reg vir ons!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was quite cute, and the landlady prepared a fantastic dinner for us (after prior arrangement).

Although we were a bit weary of stopping over in Griekwastad, the Oude Windpomp was just right for us!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lisa D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D

Warm en knus met baie parkeerplek.

Ons het net een nag hier en na ons 'n paar dae gekamp het (in die winter!), het ons die warm kamers, elektriese komberse en warm storte waardeer. Daar was 8 van ons in ons groep, waaronder 2 kinders (10 en 13). Ons het twee voertuie gehad, elk met sleepwaens, en daar was genoeg parkeerplek. Alhoewel ons verblyf kort was (laat arriveer en vroeg om die volgende oggend te verlaat), het ons 'n goeie tussenstop gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm and cosy with lots of parking space.

We spent only one night here and after camping for a few days (in winter!) we appreciated the warm rooms, electric blankets and hot showers. There were 8 of us in our group, including two children (10 and 13). We had two vehicles, each with trailers, and there was plenty of parking space. Although our stay was short (late to arrive and early to leave the next morning), we had a great stopover.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hessie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, funksioneel, vriendelik.

Die diens en vriendelikheid is uitstekend!

Hettie P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles skoon en netjies. Perfek net soos ons dit wou gehad het.

Baie dankie vir 'n vriendelike verwelkoming Benita. Alles was net soos ons dit wou gehad het, skoon en netjies. Dankie ook vir die lugreëling, dit was wonderlik met die warm weer wat ons toe beleef het. Jou moeite het ons opreg waardeer. Ons sal Oude Windpomp Gastehuis in Griekwastad met 'n geruste hart aanbeveel.

Yolandi O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O
Gesin met klein kinders

Lekker plek.

Lekker gebly by oude windpomp, oulike plekkie, tuis gevoel. Baie gasvry!

Ria V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Gesin met tieners

Die welkom is van die hele dorp! 'n Wonderlike ervaring.

Ons het 30 minute voor ons aankoms elektronies bespreek en betaal. Alles was gereed en die vriendelike dorpsinwoners het alles baie lekkerder gemaak. Dis regtig die moeite werd om na die klip ou toe te gaan. Die kamers was ruim en skoon en die eienaars was baie hulpvaardig. Daar is ook genoeg veilige parkering vir karavane en sleepwaens.

Magda M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker gekuier!

Heerlik gekuier by die Venters. Wonderlike plattelandse ervaring en onmiddelik tuis gevoel.

Doreen A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Besigheidsreis

Clean and comfortable accommodation.

We stayed in a very nice house. Everything was clean, comfortable and fresh. Spacious lounge and kitchen. Our hostess was very helpful. Can definitely recommend it. Just note that the bathroom was shared by our group.

Abrie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abrie V
Saam met vriende

Het nie die blyplek gekry wat ek bespreek het nie.

Het die nag in die Oude Windpomp bespreek. Met aankoms daar is ons ingw

Koos K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sien die ster-toekenning.

Ina C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina C
Saam met vriende

Baie verras met blyplek veral die gasvryheid van die eienaars.

Was aangenaam verras met die verblyf. Pragtig mooi skoon en goed ingerigte plekkie. Die vriendelikheid en bedagsaamheid van die eienaars het baie vir ons beteken. Ons sal definitief weer daar slaap en dit aanbeveel vir ander mense aanbeveel. Nogmaals dankie.

Elsa K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa K
Gesin met klein kinders

Lekker.

Sien gerus die sterre.

Gerald Maxwell C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald Maxwell C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke gebly en lekke geslaap!

Ruim, netjies, gerieflik. Genoeg te eet en te drink. Vriendelike ontvangs het ons baie welkom laat voel.

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 227, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MGJjY2Q5LWJiMDEtNDZmYi04MGE0LTAyODhiNjM0MWRkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610  per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 227 Skool Street Griekwastad 8365 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.84733 23.256168
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!