Tuinroete Akkommodasie by Oudebosch Guest Farm | LekkeSlaap
+66

Oudebosch Guest Farm

Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Mrt 2020 tot 31 Jul 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korintepoortdamweg, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oudebosch Guest Farm is in die Suid-Kaap, halfpad tussen Riversdal en Heidelberg in die skaduwee van die pragtige Slapende Skoonheid-bergreeks geleë. Die eienaars, Peter en Linda Muir, deel graag hulle stukkie hemel met gaste. Kom ervaar plaasgasvryheid. Dis die perfekte plek as jy wil wegbreek van die stad se gewoel.

Daar is 2 eenhede, Grysbok met slaapplek vir 4 gaste en Ribbok met slaapplek vir 5 gaste het. Alle eenhede het gemaklike beddens, badkamers, privaat ingange en braaiplekke buite. Oudebosch bied ook die opsie om 'n plaasontbyt- of aandete te bespreek.

Geriewe en doendinge op die perseel sluit voetslaanroetes, natuurritte, kanovaart, bergfietsry, perdry, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe in.

Nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Oudebosch Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Korintepoortdamweg, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudebosch Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
was R1 500
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korintepoortdamweg, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBAcID2MyxcQAC2GdY4SAFs8lJcyOCPkzFEbQkPmJgqrYQitPc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Korintepoort Dam Road Riversdale 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.985733739005 21.122632026672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za