Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudeklip Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Oudeklip Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sharon K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous accommodation.

What an absolute gem of a place to stay! We were informed of the local places that were open or not and treated like friends. Rooms just perfect, clean and bed comfy with lots of little extras. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Thank you for your exceptional review, Sharon. We sincerely appreciate it. It was a pleasure to welcome you at Oudeklip Guesthouse. We look forward to your next visit.

Oudeklip Gastehuis
Marjorie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste besoek aan Niewoudtville.

Baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Marjorie ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Oudeklip Gastehuis
Danie E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was definitief die moeite werd.

Nieuwoudtville is 'n baie klein dorpie en alhoewel ons nie buitensporige verwagtinge gehad het nie was ons aangenaam verras met Oudeklip. Sentraal geleë op 'n eiendom wat baie goed onderhou is. Die kamer was skoon, netjies, goed toegerus met baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Calvinia Vleisfees was baie lekker, maar die koue en nat weer was nie ideaal vir blommekyk nie. Sal weer moet terugkom daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Danie. Ons waardeer opreg jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Oudeklip Gastehuis
Hennie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die beste plek waar ons was.

Dankie, Danie en Natasha. Ons het lekker gebly. En lekker gekuier by die vuur terwyl dit so koud was. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Petro. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Oudeklip Gastehuis
Monia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Baie mooi en netjiese plek, ons het krag gehad gedurende beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Monia Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Oudeklip Gastehuis
Larry Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larry Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Danie en Natasha is baie vriendelik en toeganklik.

Afhangend van jou behoeftes, hou in gedagte dat dit nie volledig selfsorg is nie. Daar is wel 'n oulike, volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis met 'n binnebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Larry.
Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Oudeklip Gastehuis
Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie dankbaar vir die vriendelike ontvangs en het 'n gesellige kuier gehad.

Ons het die land deurkruis en het reeds in baie plekke oorgebly. Hierdie is 'n baie aangename plek om oor te bly en ons sal dit graag weer as 'n bestemming op ons lys wil plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Andre. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en hoop julle kom kuier weer.

Oudeklip Gastehuis
Annelize M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die Namakwaland.

Ons het al by baie plekke oornag en ek vermoed hierdie was een van ons top 5 oornagstop-gastehuise. Die buitebraai-vertrek het alles in wat jy nodig het, die kamers is modern, die parkering veilig en geskik vir 'n voertuig wat high clearance nodig het. Eienaars is baie vriendelik. Ons sal baie beslis weer daar aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Annelize. Ons waardeer die besonderse resensie. Dis 'n groot kompliment. Was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop julle kom kuier weer.

Oudeklip Gastehuis
Geurt V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geurt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename personeel, skoon en netjiese akkommodasie.

Oudeklip Gastehuis is baie veilig, rustige area en skoon en netjies. Baie vriendelike personeel en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop om julle weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Elizabeth M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, gerieflik, met alles wat jy nodig het.

Het gebly in eenheid 1 wat 'n kombuisie het. Eenheid is baie stylvol, netjies, gerieflik, met alles wat jy nodig het. Gasheer en gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Hulle hou mens op hoogte met alles wat in die omgewing gedoen kan word, wat baie handig is selfs die dae wat dit reën. Was baie koud tydens ons verblyf en ons eenheid was heerlik warm en gesellig teen die winterkoue. Sal definitief weer daar gaan bly as ons Nieuwoudtville en omgewing besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Elizabeth. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop om julle weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Zelda S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, vriendelike gasvryheid.

Skoon, netjies ingerigte gastehuis. Eienaars baie vriendelik, gasvry en hulpvaardig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Zelda. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop om julle weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Olga G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga G

Wonderlike gasvryheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Olga. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop om julle weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Barry C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful accommodating informative.

Looked after our car whilst we were walking in the area for a week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Thank you, Barry. We appreciate your wonderful review. It was a pleasure to welcome you. Hope to see you again.

Oudeklip Gastehuis
Christoff C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Sal weer besoek. Eienaars baie vriendelike en aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Christoff. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop om julle weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Johann B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik en absoluut fantasties.

Heerlike ontspanne atmosfeer. Die bereidwilligheid om raad te gee en te help met die spesifieke doel van ons besoek was ver verby dit wat werklik nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Johann. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop om julle weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Nicola D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Die inklok het glad verloop en die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie skoon en netjies met goeie beddegoed. Ons sal beslis weer daar gaan bly met n volgende besoek aan Nieuwoudtville.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Nicola. Ons waardeer jou resensie. Dit was n plesier om julle te verwelkom en ons hoop om julle weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om by oor te slaap.

Hulpvaardige eienaars. Baie geriewe toegevoeg tot voordeel van kliënte om oorslaap gerieflik te maak. Sal definitief weer by hulle oorslaap en langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Louis. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom. Hoop om julle weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Hasie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hasie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n netjiese gastehuis wat bedryf word deur aangename eienaars.

Lekker gebly in 'n pragtige omgewing in 'n mooi gastehuis met karakter wat die omgewing koplementeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Hasie. Ons waardeer jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons hoop om julle weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Estelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oudeklip Gastehuis is so 'n verrassing soos Namaqwaland se blomme.

Danie en Natasha het hier 'n juweel beet. Maar dit gaan oor meer as die plek: Danie en Natasha is die spreekwoordelike gasvryheid vanself - van die gul ontvangs, die lekker kuier op die stoep tot die heerlike ontbyt. Dis soos om regtig tuis te kom na 'n lang dag op die pad of 'n vol dag tussen die blomme en dan skoene uit te skop en 'n salige sit te hê. Dis 'n plek waarheen ons beslis sal teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Estelle en Gert. Ons waardeer julle resensie ongelooflik baie. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en dit het gevoel of ons familie gegroet het. Ons het dit ook baie geniet en sien uit na daardie volgende kuier.

Oudeklip Gastehuis
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Wonderlike gasheer en gasvrou. Baie hehulpsaam en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom. Hoop dat julle weer sal kom kuier.

Oudeklip Gastehuis
Ninell R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

True Nieuwoudtville hospitality.

Beautiful old house with a well-appointed apartment and very friendly hosts. Strongly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Thank you, Ninell. That is a huge compliment. It was a pleasure to welcome you. Hope to see you again.

Oudeklip Gastehuis
Laura B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, heerlike oornaggeriewe.

Pragtige sandsteenhuis met 'n baie vriedelike gasvrou. Die kamers was puik, skoon, netjies en goed toegerus. Elektriese komberse was baie lekker in die koue. Ek beveel dit met groot vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir al die komplimente, Laura. Dit was n groot plesier en lekker om julle te verwelkom. Hoop om julle eendag weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Liz F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig, pragtige plek.

Die eienaars was baie vriendelik en het ons gou laat tuis voel. Die plek is baie rustig en baie mooi en skoon. Sal weer daar gaan bly as ek weer soontoe sou gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Liz.
Dit was 'n groot plesier en lekker om julle te verwelkom.
Hoop om julle eendag weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Vivian D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, en gerieflik.

Prysgewys 'n bietjie duur in vergelyking met die ander 4 gastehuise waar ons gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Vivian. Ons waardeer jou resensie.

Oudeklip Gastehuis
Thea V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam. Alles perfect. Ongelukkig benodig mens net 'n spasie om te kan uit.

In terme van netheid en mooi was als perfect. Mens verwag net 'n skakelaar naby die bed om jou foon te kan herlaai. Die spasie om te kan sit is ook 'n probleem. Die tafel en stoel is baie mooi, maar vir 'n groot man nie prakties. Dit sal ook help as mens wanneer jy die bespreking doen kan hoor van opsies oor etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Thea. Ons waardeer jou resensie.

Oudeklip Gastehuis
Johann M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het hier oorgebly gedurende 'n blommekyktoer.

Nieuwoudville is goed geplaas vir uitry na blommekykgebiede. Daar is ook ander interessante besienswaardighede soos byvoorbeeld die waterval en die Kokerboomwoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Johann. Ons waardeer jou resensie.

Oudeklip Gastehuis
Ian K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse gasvryheid.

Pragtige verblyf in die Hantam Karoo. Wonderlike gasheer en gasvrou. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Ian. Dit was 'n groot plesier en ons hoop om julle in Maart maand weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Sonja A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja A
Saam met vriende

Baie rustig en gesellige huislike atmosfeer.

Sal weer kom kuier, baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Sonja. Julle is welkom om die rustigheid weer te kom geniet.

Oudeklip Gastehuis
Gert P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Besigheidsreis

Verblyf was uitstekend. Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Goeie diens, vriendelik, netjies & veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oudeklip Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Gert. Dit was 'n groot plesier en ons hoop om julle gou weer te sien.

Oudeklip Gastehuis
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 215, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc64499d6f16217fc3ac1943f63b0eb26e7c57a081024403863be1f93c6120e443e6686266945811c948884d6987ea4027089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 215 Kerk Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.377163341882 19.111713834393