Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudeklip Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 215, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oudeklip Gastehuis bied selfsorgverblyf en is sentraal geleë in Nieuwoudtville.

Die geskiedkundige sandsteengebou bied verblyf in 5 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste en 'n privaat ingang het. Die eenhede het koningingrootte-, dubbelbeddens en/of 2 enkelbeddens, 'n verwarmer, en 'n privaat badkamer met 'm storte en toilet. Linne, elektriese komberse en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het WiFi, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste, en braaigeriewe is ook beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.

Nieuwoudtville bied verskillende aktiwiteite en besienswaardighede om besoekers besig te hou. Tussen Augustus en September kan gaste die veldblomme aanskou. Verder kan gaste fietsry, voetslaan en voëlkyk, of die Quiver Tree Forest, die Sandsteen-ruïnes, die Neo-Gotiese Sandsteenkerk, wat 'n nasionale monument is, die Hantam Nasionale Botaniese Tuin of een van die reservate in die omgewing besoek. Die reservate sluit in die Nieuwoudtville Waterfall Reserve, die Nieuwoudtville Wild Flower Reserve en die Oorlogskloof Nature Reserve.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Oudeklip Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kerkstraat 215, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oudeklip Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 215, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc64499d6f16217fc3ac1943f63b0eb26e7c57a081024403863be1f93c6120e443e6686266945811c948884d6987ea4027089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 215 Kerk Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.377163341882 19.111713834393