Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudemuragie Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudemuragie-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oudemuragie Guest Farm lê aan die voet van die Majestueuse Swartberge, naby die klein dorpie De Rust. In hierdie ongerepte natuurparadys sal gaste egte, ouwêreldse gasvryheid ervaar.

Ons bied akkommodasie in 6 ongekunstelde, afgesonderde kothuise. Elkeen het 'n ten volle toegeruste kombuis wat toegerus is met al die nodige toebehore. Die kothuise is op die plaas versprei, elkeen in 'n afgeleë area met sy eie lieflike tuin, braaiplek en uitstekende uitsigte.

Die swembad by die herehuis is in die somer beskikbaar.

Die verskeie staproetes op die plaas kronkel teen die berg uit tussen die groot aalwyne en bergstroompies deur. Natuurliefhebbers sal baie genot put uit die skaars voël- en wildspesies, die rotsformasies en die diverse plantegroei. Die grootse naghemel en rustigheid maak 'n besoek aan hierdie pragtige plaas uit en uit die moeite werd.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Oudemuragie Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Oudemuragie-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudemuragie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudemuragie-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWQzNTJkLWViOTctNGQ5Ni1iMDcwLWVjOWFlMzE4OGU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Oudemuragie Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.45447361406 22.437577683013