Vereeniging Akkommodasie by Ouderust Guesthouse | LekkeSlaap
+13

Ouderust Guesthouse

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakstraat 12, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R465 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ouderust Guesthouse bied gastekamers en is in Drie Riviere, Vereeniging. Die gastehuis is naby die Midvaal Hospitaal en die River Square Shopping Centre.

Verblyf by Ouderust Guesthouse beskik oor 5 individueel versierde kamers wat 'n kombuis deel. Die kamers is toegerus met enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamers het ook toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte, gedeelde badkamer.

Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie agter 'n afstandbeheerde hek. Die gastehuis is ook 20 km vanaf die Lethabo Kragstasie, 21 km vanaf Emerald Resort & Casino and Vaal Mall in Vanderbijlpark.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Ouderust Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Brakstraat 12, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Gaste dink Ouderust Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf R465
per nag (plek vir 2)
Vanaf R465
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakstraat 12, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE6gIi9mp40C73UhCajOm1bzJXkknrIz661NyvaXSBjVedwpvAx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R465  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 12 Brak Street Three Rivers 1929 Gauteng 086 999 0018 12:00-13:00 10:00 -26.656125545497 27.969830758266
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za