Oudrif Cederberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oudrif Cederberg is 'n lodge met alles ingesluit wat aan die oewer van die Doringrivier geleë is, 50 km vanaf Clanwilliam. Die lodge is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n rustige oord weg vanaf die gejaag van die stad.

Verblyf word aangebied in 5 strooibaal-kothuise. Elke kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het 'n sitarea, 'n waaier, kluis, verwarmers en komplimentêre toiletware. Daar is 'n sitarea buite en bied 'n pragtige uitsig oor die Doringrivier.

Alle etes en drankies is ingesluit en word in die hoofgebou van die lodge bedien waar daar ook 'n boma met braaigeriewe is waar braaie, plaaslike bier, wyn en koeldrank bedien word.

Oudrif gebruik sonkrag en gaste is welkom om luilekker te gaan wandel na die rivier toe vir 'n piekniek. Of jy kan net lekker gaan stap op een van die voetslaanroetes, roei (ARK-opblaasbote), visvang, voëlkyk, sterrekyk of swem.

'n Gematigde fiksheidvlak word vereis vir gaste om by Oudrif te bly, toegang tot die rivier te kry en aan oggendaktiwiteite deel te neem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oudrif Cederberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za