Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oudtshoorn Homestay Accommodation

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 31 resensies vir Oudtshoorn Homestay Accommodation
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Kobus N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan nie glo dat julle (LekkeSlaap) sulke plekke op jul webside sit nie.

Dit was die slegste ervaring ooit. Ons het ingeboek en n uur daarna weer uitgeboek en ander akkommodasie gereel. Die gasvrou was half naak en ons moes alles vra - waar is die sleutel vir die hek ,daai deur ens. Ek moes vra vir die WI-FI password en die is op n stuk papier gekrap vir my. Kokkerot in die kamer en n plug wat nie werk nie - enigste plug waar ons die fone kon laai. Later darem reggemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D
Saam met vriende

Die Pelk is "run down" en kort baie onderhoud.

Die verblyf was baie ongemaklik. Moes braai en badkamers deel met ander mense. Baie onpersoonlik. Die plek is baie verwaarloos. Sal nie weer bespreek nie. Die fotos is misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E
Enkelreisiger

Verblyf het aan al my behoeftes vir deelname aan 360MTB voldoen.

Ideale verblyf vir deelname aan 360MTB-wedren. Vriendelike ontvangs deur Vincent en niks was te veel gevra nie. Sal weer van hierdie akkommodasie gebruik wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katleho M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katleho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was great and the service was excellent.

Our needs were catered for the caretakers were always coming to check if everything was fine. It was very easy to access/get hold of the assistant in case of need. Customer service was best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishka H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka H
Gesin met klein kinders

Fun and eventful.

Everything was as expected and the people are very welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lilian J

It was clean and safe.

We liked it because it was just what we needed. And the service from Mariska was really good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shameela K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shameela K

Pleasant.

Best holiday so far seeing all that Oudtshoorn had to offer definitely worth the trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siyabulela S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Siyabulela S
Gesin met klein kinders

Horrible.

The place is not supposed to be on your list. Is not accommodating for a family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernie F
Gesin met klein kinders

Very good.

Good location, nice, quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Die plek is baie netjies en mens voel baie welkom.

Dit was baie rustig en die personeel is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica L
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Vriendelike bestuurder en kamer baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Walter J
Gesin met klein kinders

It can be better!

Yes, it's cool place but it can be better! No welcoming tea or coffee!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith H

Gasvry en vriendelik.

Vriendeliker, warm mense gaan jy nie in Oudtshoorn kry as by Beulah nie. Dit was wonderlik, sy het so mooi na ons gekyk en is regtig 'n aangename mens. Motor was ook veilig toegesluit en rustige buurt. Baie dankie en sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gardean L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gardean L
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer, vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Akkommodasie is skoon en in 'n veilige area geleë. Badkamer bietjie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Menè P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Menè P
Saam met vriende

Maak seker u weet wat Homestay beteken!

Daar was, volgens die beskrywing, vier kamers beskikbaar en ons het al vier kamers bespreek. Groot was ons skok toe ons besef ons moet die huis met die bestuurder, haar ma, man en twee kinders deel. Dit was baie ongemaklik en ek sal dit vir niemand aanbeveel nie. Ek voel ons was onder 'n totale wanindruk geplaas rakende die situasie in die huis. Ek sou nooit die verblyf bespreek het as ek besef het ons gaan geen privaatheid geniet nie. Homestay beteken jy bly letterlik saam met 'n gesin in hul huis. Ons is toe ook op pad huis toe daarvan beskuldig dat ons 'n stoel gebreek het en dat ons geld moet oorbetaal om die stoel te laat herstel. Ek kan nie glo dat die verblyf aan die webtuiste se standaarde voldoen nie. Ek sal definitief in die vervolg baie meer versigtig wees wanneer ek verblyf bespreek. Ek reken mens moet ten minste 'n keuse gebied word oor of jy jou spasie met wildvreemde mense wil deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was netjies met vriendelike mense.

Die gasvrou was baie beleef en het ons tuis laat voel. Sal beslis weer kom lekker slaap saam my vrou. Baie dankie..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Gesin met klein kinders

Lovely.

Lovely place to stay with your family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ontvangs en 'n rustige nag gehad.

Ek sal vriende en familie aanbeveel vir Homestay Akkommodasie in Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marica S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica S
Gesin met tieners

Excellent service.

Value for your money, great service and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties asook verbruikersvriendelik.

Reëls is aan ons verduidelik, baie verstaanbaar. Uitstekende diens! Ons sal beslis Homestay Accommodation aanbeveel aan vriende, familie en kennisse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien L
Saam met vriende

Bekostigbaar.

Was vriendelik ontvang. Alles was aan ons verduidelik en gewys. Kamers was skoon en netjies so ook die badkamer en toilet. Die stort het die hele badkamervloer natgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Was baie aangenaam en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die bank tipe beddens was egter vir ons as ou mense 'n probleem gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon lekker ontspan met professionele en vriendelike diens.

Oudtshoorn Homestay Accoommodation is die perfekte verblyf plek vir die persoon wat weer hul battery wil laat herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deurmekaar.

Moes kamers uitruil a.g.v. die kamers wat nie ooreenstem met die foto's nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liedie C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liedie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou was baie beleer en behulpsaam en ons werklik tuis laat voel.

Ons verblyf was baie aangenaam vanaf aankoms tot vertrek en ek sal dit aanbeveel aan my vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Vriendelik en behulpsaam. Baie rustig en ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretchen C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen C

Dit was Hemel op Aarde.

Ek het tuis gevoel die oomblik toe ek uit my motor uit klim, toe hulle my verwelkom het. Baie dankie. Sal beslis weer kom lekke slaap. Dit is beslis die beste beskrywing. Beslis. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B
Enkelreisiger

Netjies en aangename eienaars.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met vriende

Baie lekker oornag en die eienaars is baie behulpsaam en het baie moeite gedoen om ons te help om adres te kry waar troue was.

Wil net aanmeld dat die waster van warmwaterkraan in badkamer buitewerking was en die gloeilampe was ook buitewerking (met waterbeperking moet dit vervang word).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R413
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R413
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R413
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 302, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxY2QzOTAxLTJjNzQtNDcwNC1hZDUxLWIxOTA4ZDIzNzgxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R413 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 302 Adderley Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.575353250955 22.210777401924