Suid-Kaap Akkommodasie by Oudtshoorn Self-catering - Kleynspoort Farm House | LekkeSlaap
+24

Oudtshoorn Self-catering - Kleynspoort Farm House

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleynspoort Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 13 persone)

Beskrywing

Oudtshoorn Self-catering - Kleynspoort Farm House is 'n ou, tradisionele huis op 'n plaas sowat 17,5 km van Oudtshoorn af. Die huis is ideaal vir 'n groep van 10 mense op soek na 'n rustige wegbreek uit die stad.

Die ruim plaashuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en die derde en vierde kamer het elkeen 'n dubbelbed en enkelbed. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander nodige kombuisware. Daar is ook 3 kuierareas wat na die tuin met 'n braaiplek en swembadjie lei. Die plaas bied heelwat bergfietsroetes om te verken en is net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede af.

Slaapplek

’n Bespreking by Oudtshoorn Self-catering - Kleynspoort Farm House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Oudtshoorn Self-catering - Kleynspoort Farm House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kleynspoort Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oudtshoorn Self-catering - Kleynspoort Farm House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 13 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 13 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleynspoort Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAswpP89y6yHjUAv2Bc2iRSvjwJfHdLBxv4PJLlruTQSX4CxJU8n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 13 persone) 2 5 1 5 Farm Kleinspoor Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.679846685403 22.317934077921
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za