Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springvale Farm Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale plaas, R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Springvale Farm Cottages bied verblyf op 'n werkende melkplaas in die skilderagtige Natalse Middellande van KwaZulu-Natal tussen Nottinghamweg en Rosetta.

Die stalle is in huislike selfsorgkothuise omskep wat slaapplek het vir 24 gaste.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n toegeruste kombuis met 'n aparte opwaskamer. Die groot stoep met braaigeriewe lei na 'n beskutte tuin met 'n warmbad.

Daar is 'n verskeie aantal wandel- en fietsryroetes op die plaas, asook bos-, riet-, blesbokke en oribi waarvoor gaste op die uitkyk moet wees. Die plaas het ook 'n ryk voëllewe.

Die plaas is die ideale plek vir gaste om te ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Springvale Farm Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Ligging

  • Springvale plaas, R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Springvale Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springvale plaas, R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad7cc5791a86589ff3c570d6c744db62e9cc8dfda3c26a6f45cc06ec691f5f49bc9a1205b133db730d01f299a9b94e5a23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Springvale Farm R103 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.31445345926 29.987715573494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem