OuKlip Game Lodge
Beskrywing
OuKlip Game Lodge kry sy naam by die gewilde rotsformasies in die area. Dit is in Dinokeng Big 5 Wildreservaat, 'n malaria-vrye area van 18 500 hektaar, geleë. Die reservaat is omtrent 50 km van Pretoria af langs die N1 naby Hammanskraal. Die privaat eko-lodge verseker 'n onvergeetlike tydjie vir toeriste en gesinne.
OuKlip Game Lodge het 12 luukse selfsorg-tente met slaapplek vir 48 gaste. Al die tente is privaat en het sy eie kombuis, privaat boma en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort vir uiterste ontspanning. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n futon wat in 'n dubbelbed omskep kan word indien nodig.
Geniet die buitelug-ervaring in die pragtige inheemse bosveld, ontspan en kuier lekker om die kampvuur saam met jou vriende en familie. Doendinge in die omgewing sluit Groot 5-wildritte, Dinokeng-selfryroetes, mikrovlugte, Mystic Monkeys en Feathers Wildlife Park in. Gaste kan ook Cullinan met baie doendinge en restaurante besoek.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na OuKlip Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |