Oukraaltjie Self-Catering Farm Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oukraaltjie Self-Catering Farm Guesthouse is 12 km vanaf Brits en 30 minute se ry vanaf Pretoria. Die verblyf is geskik vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n plaaswegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 4 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en daar is 2 buitestorte.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, 2 yskaste waarvan 1 'n vrieskas het, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Daar is ook braaigeriewe en 'n dammetjie waarin gaste kan afkoel. Gaste kan visvang by die groter dam.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Oukraaltjie Self-Catering Farm Guesthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oukraaltjie Self-Catering Farm Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]