Ouma and Oupa's Self-catering Units
Opsomming van Resensie
Jannie S - Apr 2022
Gemiddeld
Eienaar is baie gasvry en vriendelik. Akkommodasie is vakansievriendelik en akkommoderend.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Michelle A - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie lekker rustige area, net bietjie ver van strand af geleë.
Natasha B - Jan 2022
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly. Oom Fred is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die evaluering. Was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Isaac J - Des 2021
Gemiddeld
Goeie verblyf, eienaar baie behulpsaam. Veilige area.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Dankie vir terugvoer. Dit is ongelukkig nie moontlik om 'n 2de badkamer by te voeg nie.
Etienne V - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer.
Marissa E - Jan 2021
Gemiddeld
Dit was 'n heerlike kuier.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Fred en Jorieka Botha
Renate F - Jan 2021
Gemiddeld
Good location.
Ouma and Oupa's Self-catering Units se terugvoer
Thanks for the positive feedback.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chasmanthe-straat 10, Myburghpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom