Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma se Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 790 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ouma se Huis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n knus grasdakkothuis in die kusdorpie, Arniston, 1,6 km vanaf Romanstrand.

Die kothuis het 2 verdiepings en slaapplek vir 10 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n ontbyttoonbank, 'n leefarea met 'n kaggel en 'n sitarea met 'n kaggel op die onderste verdieping. Albei leefareas lei na 'n onderdakpatio.

Die boonste verdieping het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor Kassiesbaai, 'n vissersdorpie, en sandduine in die verte. Daar is 'n heining om die tuin en ingeboude braaigeriewe. Die huis het 'n alarmstelsel, linne en badhanddoeke, 'n skottelgoedwasser, 'n filterkoffiemasjien, mikrogolfoond, oond en 'n TV met 'n DStv-skottel. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder saambring om DStv te kyk, of 'n DVD-speler as hulle sou wou. 'n DStv-konneksie is beskikbaar teen 'n ekstra dagtarief. Die eenheid bied ook parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Ouma se Huis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Hoofstraat 25, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY5o8rcEZEyelFDUb1eWn0HuJkEFgjuFgx6CjllbkJbQw7Q38fg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag (plek vir 10) 25 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665731297208 20.228469233135