Dwarskersbos  Akkommodasie by Ouma se Huisie | LekkeSlaap
+21

Ouma se Huisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narsingstraat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 270 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Ouma se Huisie is 'n selfsorghuis 30 m van die strand af in die prentjiemooi dorpie, Dwarskersbos, wat sowat 10 km van Velddrif en Laaiplek af is.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Ouma se Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Narsingstraat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narsingstraat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZQ21JjpQyFHC2v4YaNz71gbQ3tAQZYlEivNl3bbMicfouTwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 270  per nag (plek vir 7) 10 Narsing Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.694390836139 18.231152878574
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za