Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R70, Confido Small Holdings 10, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers is op 'n kleinhoewe sowat 1 km van die dorpie Hennenman af.

Verblyf is in 6 eenhede beskikbaar: Die Hoenderhok het slaapplek vir 2, Die Ou Trekker het slaapplek vir 4, Die Windpomp het slaapplek vir 4, Die Plaasstal het slaapplek vir 1 gas, Die Plaasstoep het slaapplek vir 2 gaste en Die Donkie Den het slaapplek vir 3 gaste. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, en daar is dubbelbeddens of enkelbeddens. Beddegoed, verwarmers en waaiers word in die eenhede voorsien.

Elke eenheid het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Die eenhede het ook TV's met beperkte DStv. Gaste kan gerus hul eie dekodeerders en slimkaarte bring vir die volle DStv-pakket. Alle kamers is met alarmstelsels toegerus. Ontbyt, middagetepakkies en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan op hul eenheid se onderdakstoep ontspan of by Ellie se Deli gaan eet. Die Deli bied 'n binnebraai, gasstoof, mikrogolf en yskas wat gaste kan gebruik. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar aan gaste wat vir langer bly. Daar is ook WiFi. Die hele gastehuis is aan 'n sonkragstelsel gekoppel in die geval van kragonderbrekeings. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers het 'n groot tuin waar kinders kan speel en daar is allerhande plaasdiere op die hoewe. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Ligging

  • Langs die R70, Confido Small Holdings 10, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Gaste dink Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R70, Confido Small Holdings 10, Hennenman, 9445, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA628ec7d7a485a1c96b54fb70b805f1a6bb48c142b7f1dd74457655fcbff141676708c0f2cc84f952f2f10d8a1e04af1b83d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the R70 10 Confido Small Holdings 9445 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.969246203674 27.037299717266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem