Oupa See

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Des 2019 tot 18 Des 2019.

Beskrywing

Oupa See is 'n pragtige huis met 2 slaapkamers in die kusdorpie Lambertsbaai. Dié huis is net oorkant die see geleë.

Oupa See is perfek vir 4 gaste en bied lieflike see-uitsigte vanaf die stoep en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stofie en oondjie, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n eetarea met 'n eetkamertafel en 'n leefarea met TV waar gaste kan ontspan. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Lambertsbaai het verskeie lekker restaurante. Daar is ook 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos sandplankry, vierwielmotorfietsry en 'n vlug in 'n mikrovliegtuig oor die baai. Gaste kan ook gerus 'n draai by Sir Lambert Wine en Bird Island maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Oupa See sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oupa See gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Des 2019 tot 18 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za